Daar is krag

Daar is krag, krag, wonderbare krag
In die dierbare bloed van die Lam
Daar is krag, krag, wonderbare krag
In die dierbare bloed van die Lam

Ere sy die Lam, ere sy die Lam
Hyt sy bloed gestort vir my.
Hy sal my met krag bestraal sodat
ek nooit sal verdwaal
Daar is krag in Jesus bloed

Home