Prys die Heer

Die Here is my vesting
Die Here is my krag
Hy's my bron en hy's my redding
Die een op wie ek wag

Die Here is my voorspoed
Hy sal vir my voorsien
Soos'n pa sorg vir sy kinders
gee hy meer as wat ek ooit so kon verdien

Prys die Heer o my siel
Prys die Heer want hy is goed
Prys die Here als wat lewe
Prys die Heer

Die hele skepping sing nou saam
Alles wat lewe roem sy naam

Home





Next song